Current Status

Not Enrolled

Price

R350

Get Started

Sukkel jy met minimum en maksimum woord probleme in jou Wiskunde eksamens? 

Hier is jou oplossing! 

In hierdie 6-video kursus verduidelik gesoute wiskunde onnie Annalie Eybers in detail hoe om elke probleem stapsgewys op te los en volpunte te kry.

Sluit in:

  • 6 video’s van minimum and maksimum woord probleem voorbeelde
  • Gratis ‘How to use your Casio fx-991 to conquer calculus (and algebra!)’ video