Description
Sukkel jy met minimum en maksimum woord probleme in jou Wiskunde eksamens? Hier is jou oplossing! In hierdie 6-video kursus verduidelik Annalie in detail hoe om elke probleem stapsgewys op te los en volpunte te kry.
Sluit in:
- 6 video’s van minimum and maksimum woord probleem voorbeelde
- Gratis ‘How to use your Casio fx-991 to conquer calculus (and algebra!)’ video
Reviews
There are no reviews yet.